English|Espanól|Francais |Português|Suomi|
Italian
|
Русский
www.vesconite.com
Tuisblad | Kontak
Soek | Oorsigkaart
 
Afrikaans  
Vesconite -  lang lewe
Vescoflex  
Krediet Kaart Magtiging
Landbou
Monosem Planters
Mynbou
MV Dun Wand Busse
Navraag Vorm
Ontwerpgids
Versoeke
Voorraad VinderNuut!
Applikasies
Geflensde spilas laers op pakwaens
Vesconite Veringstelsel Busse
 
Huidige Reklame vir
Prototipe Aanbod 
Ontwerp Rekenaars
Ontwerp Gidse
Uitstallings
4x4 Bladveer Busse
Monosem Planters
Skeepsvaart
Pompe
 
Produkte vir
Vesconite
Vesconite Hilube
Hitemp 150
Hilube 10
Hilube 20
Dunwand busse
Vanes
Vescoflex
Spesifikasies
Chemiese weerstand
Voorraad vinder
 
Industrie vir
Applikasies
Sukses verhale
Grondverskuiwing
Vurkhysers
Skeepsvaart
Mynbou
Spoorweë
Pompe
Vervoer
Meer industrië
 
Maatskappy Info vir
Omtrent ons
Bulletin bord
Kontak ons
Nuusbriewe
Werksgeleenthede
 
Ontwerp vir
Ontwerp rekenaarsNuut!
Gereelde vrae
Nuttige inligting
 
Navrae/Bestellings
Kwotasies
Navrae vorms
Volgens maat diens
Kredit kaart magtiging
 
Gesondheid/Veiligheid vir
Water goedkening
Veiligheids data

Vesconite
MV Dun Wand Busse

Volle dikte laer beskerming.
Lae wrywing, lang lewe.

Slytwerende Vesconite is die antwoord vir busse met dun wande. Vesconite is wêreldwyd bewys as die langlewe, laekoste en lae wrywingsmateriaal vir busse.

Tradisioneel word dun wand busse vervaardig deur 'n dun lagie lae wrywing polimeer, tipies tussen 0.05mm en 0.5mm dik, op metaalstroke te heg - dikwels word lood ingesluit. Hierdie busse is redelik effektief wanneer dit in uiters skoon omstandighede gebruik word.

 Sien fig. 1 vir 'n voorbeeld van 'n bus aan sy begin stadium. 

Ongelukkig is uiters skoon toestande die uitsondering op die rëel.  Die lagie polimeer slyt gou en skade aan die as word deur metaal op metaal veroorsaak. Sien fig. 2.

Met Vesconite is die volle dikte van die bus van Vesconite vervaardig en funksioneer dus as 'n lae wrywings bus vir die volle dikte van die wand. Metaal op metaal word vermy en die resultaat is langer lewe met geen skade aan die as, penne of omhulsels nie.

Vesconite MV busse is ontwerp om hoë ladings teen lae spoed te hanteer met of sonder smering in droë, nat of vuil toestande. Vesconite is 'n hoogstaande lang lewe, lae wrywende materiaal, meer slytwerend as acetal en PTFE. Dit het ook uitstekende weerstand teen oplosmiddels en petroleum produkte (Sien chemiese weerstand tabel).

Vesconite gelei nie elektrisiteit nie en kan ook nie roes nie dus sal elektrolitiese korosie geen probleme veroorsaak nie.

In vergelyking met ander polimere absorbeer Vesconite baie min water. Dit beteken dat spelings en ladings konstant bly in nat omstandighede.

Vesconite MV busse is ten volle masjieneerbaar en ontwerp vir 'n akkurate pas wat baie ferm is in vergelyking met die pas van gesplete busse.

Die dun wand laat ook toe dat die bus 'n deel vorm van 'n kompakte as ontwerp.  Lang lewe, lae wrywende Vesconite MV busse is die alternatief vir polimeer bedekte metaalstroke.

Ontwerp riglyne:
PV berekening:
Vir bes moontlike ontwerp bereken die PV (lading x relatiewe oppervlakte spoed)

PV limiete [MPa.m.min-1]
PV Smering
<5 Geen smering
<10 Aanvanklike smering
<25 Gereelde smering
<200 Aaneenlopende olie of water smering - groewe word benodig
Waar: 
P =    Lading (kg) x 9.81 (m/s²)      
As dikte d(m) x buslengte (m)
V =  OPM x  as dikte d(m) x p

 

Riglyne vir die gebruik van Vesconite
Maksimum ontwerpte lading
(staties,swaaiend of somtydse beweging)
30 MPa
Maksimum oppervlakte spoed
(teen minimale lading)
200 m/min
Lineêre uitsetting
(teen 65% relatiewe humiditeit)
0.04%
Maksimum waterabsorbsie
(versadigheids balans)
0.5%
Temperatuur grense -60 to 100oC
Koëffisient van hitte uitsetting 6.5 x 10-5mm/mmoC
Digtheid  1.38 x 103kg/m3
Modulus van rekbaarheid 2.2 GPa

Vir toestande anders as hierbo gespesifiseer kontak VescoPlastic Sales

Chemiese weerstand (1 week teen 20oC)

Ongeaffekteer deur:
30% Swaelsuur  Ethanol, Methanol
40% Salpetersuur Freon 11
Gekonsentreerde soutsuur Butaan and Heptaan
1% Sodium Hidroksied Minerale olie
10% Sodium chloried Transformator olie
20% Sodium Karbonaat  Remvloeistof
10% Sodium Hipochloriet Paraffien
30% Waterstofperoksied Hoë oktaan brandstof

Die bostaande data is slegs aanwysend van aard. Fisiese eienskappe mag verander tydens voorbereidings proses.

Standaard Grootte Tolleransies
d = as deursnee d: +0.12 tot 0.17 mm
D = omhulsel deursnee D: +0.05 tot 0.10 mm
L = Lengte L: +0 tot 0.3 mm
d D Lengte (L) - mm
10 12 5 8 10 12 15 20                    
12 14 5 8 10 12 15 20 25                  
14 16 5 8 10 12 15 20 25                  
15 17     10 12 15 20 25                  
16 18     10 12 15 20 25 30                
18 20         15 20 25                  
20 23     10   15 20 25 30                
22 25         15 20 25 30                
24 27         15 20 25 30                
25 28         15 20 25 30   40   50        
28  32         15 20 25 30                
30 34         15 20 25 30   40            
32 36           20   30   40            
35 39         15 20   30 35 40   50        
40 44           20   30   40   50        
45 50           20   30   40 45 50 60      
50 55           20   30   40   50 60      
55 60           20   30   40   50 60      
60 65           20   30   40     60 70    
65 70               30   40   50 60 70    
70 75                   40   50   70    
80 85                   40     60   80 100

Grootte van bus voorsien vir 'n akkurate pas en 'n gepaste speling op die as.
Groottes in vetdruk in voorraad.
Ander groottes beskikbaar met vervaardiging.
Groottes nie gewys nie is beskikbaar vir asse vanaf 2mm tot 650mm.
Wassers en flensbusse word vervaardig op aanvraag.

Terug na bokant

Opdatering Jan 08 2002

 

Tuis blad

Indeks

Navraag Vorm

Kontak ons

Vir inligting en kwotasies, e-pos ons by vesconite@vesconite.com

Suid Afrika 24 uur (011) 616 44 44

Alle regte voorbehou © 1999-2003 VescoPlastics Sales (Edms) Bpk    Waarborg afstanddoening