|
Geflensde spilas laers op pakwaens Hierdie swaardiens applikasie benodig 'n materiaal met 'n hoë dravermoë, lae wrywing, hoë slytasie weerstand en 'n goeie dimensionele stabiliteit. Vesconite kombineer al hierdie karaktereienskappe.
Die Vesconite bus het 'n flens van 205mm deursnee en 'n binnemaat van 165mm. Dit word gebruik in die ewenaar spilas laer wat die draaistelle van die agteras beheer. Die waens word gebruik om meerdoelige houers van 12m lank met 'n kapasiteit van 66m3 en 'n bruto massa van 30,5 ton te vervoer.
Voordele van Vesconite
Laaste opdatering: Jun 08 2001 |
|
| |||||||||||||||||||