English|Espanól|Francais |Português|Suomi|
Italian
|
Русский
www.vesconite.com
Tuisblad | Kontak
Soek | Oorsigkaart
 
Afrikaans  
Vesconite -  lang lewe
Vescoflex  
Krediet Kaart Magtiging
Landbou
Monosem Planters
Mynbou
MV Dun Wand Busse
Navraag Vorm
Ontwerpgids
Versoeke
Voorraad VinderNuut!
Applikasies
Geflensde spilas laers op pakwaens
Vesconite Veringstelsel Busse
 
Huidige Reklame vir
Prototipe Aanbod 
Ontwerp Rekenaars
Ontwerp Gidse
Uitstallings
4x4 Bladveer Busse
Monosem Planters
Skeepsvaart
Pompe
 
Produkte vir
Vesconite
Vesconite Hilube
Hitemp 150
Hilube 10
Hilube 20
Dunwand busse
Vanes
Vescoflex
Spesifikasies
Chemiese weerstand
Voorraad vinder
 
Industrie vir
Applikasies
Sukses verhale
Grondverskuiwing
Vurkhysers
Skeepsvaart
Mynbou
Spoorweë
Pompe
Vervoer
Meer industrië
 
Maatskappy Info vir
Omtrent ons
Bulletin bord
Kontak ons
Nuusbriewe
Werksgeleenthede
 
Ontwerp vir
Ontwerp rekenaarsNuut!
Gereelde vrae
Nuttige inligting
 
Navrae/Bestellings
Kwotasies
Navrae vorms
Volgens maat diens
Kredit kaart magtiging
 
Gesondheid/Veiligheid vir
Water goedkening
Veiligheids data

vesconite.com   à    

Vesconite Veringstelsel Busse

Om die werkverrigting van Vesconite met brons te vergelyk is hanger- en bladveerbusse in Vesconite en brons geinstalleer op 'n RE29 Leyland petroltenker wat in the Noord Kaap gebruik is. Vesconite is op die van die pad afkant ingesit, waar slytasie gewoonlik hoër is en die brons is op die pad kant ingesit. Gereelde smering van hierdie busse is gewoonlik nodig, maar in die praktyk word dit heel dikwels verwaarloos.

Verslete brons busse, beskadigde omhulsels.  Nuwe asse word benodig.

 

Vesconite - minder as 0,2mm slytasie.  Baie min as slytasie gerapporteer.

'n Groot deel van die paaie wat deur die tenker gebruik is was grondpaaie wat beteken dat die busse blootgestel was aan oormatige vuil- en stowwerige toestande. Die tenker was deurgans in gebruik wat hierdie toets 'n baie taai een gemaak het.

Na twee jaar is die busse geinspekteer. Die brons busse was heeltemal geslyt, sommige tot op die omhulsels, soos gesien kan word op die foto.

Ernstige as slytasie en selfs skade aan die omhulsel het plaasgevind en al die asse moes vervang word.

Die Vesconite busse het steeds gewerk met minder as 0,2mm slytasie wat gemeet is. Nietige slytasie op die asse is gevind en dit kon weer gebruik word.

Brons kon nie die vuil en stowwerige toestande oorleef met ongereelde smering nie.

Die vermoë van Vesconite om die effek van vuil en stowwerige toestande met ongereelde smering te weerstaan word baie goed geïllustreer in hierdie applikasie.

Laaste opdatering: Aug 14 2001

 

 

Tuis blad

Indeks

Navraag Vorm

Kontak ons

Vir inligting en kwotasies, e-pos ons by vesconite@vesconite.com

Suid Afrika 24 uur (011) 616 44 44

Alle regte voorbehou © 1999-2003 VescoPlastics Sales (Edms) Bpk    Waarborg afstanddoening