VESCOFLEX  bestellings 

VESCOFLEX Bladveerbusse vir 4X4’s en 4X2’s

Kliënte moet die fisiese groottes en aantal benodig nagaan.  Die maklikste is om die pen- en omhulsel te meet in mm.
OD= Buitemaat ID= Binnemaat

‘n Vesconite konsultant sal spoedig met u kontak maak.  Ons streef daarna om binne 2 werksdae op alle navrae te reageer.  Indien u geen reaksie kry nie e-pos ons asseblief.

Voltooi u naam, e-pos en die aantal busse benodig.  Druk dan hierdie bladsy, vul u kredietkaart besonderhede in en faks na VescoPlastics Sales by  (+27 11) 616 2222

Ten einde ons kliënte se kredietkaart te beskerm, word hierdie informasie nie elektronies oorgeplaas nie.

 

Naam

 

e-pos

 

Woonplek

Aantal
busse

Toyota Landcruiser

Flens
OD
Bus
OD
Bus
ID
Lengte Aantal
Benodig

Tot 1979:FJ45; HJ45 

30 24 15 41 voor - 12

 

    34 29 18 41 agter - 12

 

1980 - middel 1985:FJ45; HJ47

44 35 18 44 24

1979 - 1986:FJ60; HJ60  

44 35 18 44 24
  

1986 - 1992:FJ62; HJ62; FJ75; HJ75 (bevestig groottes)

SA gemonteerdevoertuie: 44 35 18 44 24

Japanese gemonteerdevoertuie:

50 40 18 44 24
1991 tot huidig:FJ75;HJ75   50 40 18 44 24
Toyota Hilux 4x4 35 29 18 37 20
    35 29 18 55 4
  Toyota Hilux 4x2 35 29 18 37 12

Aantal   Toyota Stallion, TUV, Venture

         
    35 29 18 37 12
Aantal    Isuzu 4x4 and 4x2 Flens
OD
Bus
OD
Bus
ID
Lengte Aantal
Benodig
  Alle Isuzu 4 x 4 en 4 x 2 voertuie met agteras bladvere

Bladveerbusse (Alle modelle)  

35 30 18 36 8
 

Bladveerbusse (Alle modelle tot einde 1988, nie gebruik in later TFR modelle)

    45 40 18 35 4
Nissan 1 Tonner 38 32 20 36 8
    47 40 18 37 4
Nissan 2 Tonner 47 40 18 37 12
Nissan 1400 28 23 11

46

Upper 8
    28 23 11

33

Lower 8
    40 35 12

36

8
Nissan 1200 28 23 11

45

Lower 8
    28 23 11

34

Upper 8
  Ford & Mazda 1 Tonner Flens
OD
Bus
OD
Bus
ID
Lengte Aantal
Benodig
    38 32 18 37 4
    38 32 18 47 4
Colt 4 x 4 & 4 x 2 36

28

16

55  
  36 28 16 45  
Pajero 4 x 4 37 28 16 44  
    38 28 16 55  
      38 32 18 44  
   

Vescoflex Stawe vir self masjienering

metre

35 mm OD         

metre

50 mm OD     

metre

65 mm OD     
Vescoflex Stawe vir self masjienering OD mm ID mm Lengte
30 15    90
35 18    90
45 18    90
50 18    90


Opmerkings
     

   

 

Kredietkaart Magtiging

Naam van Kaarthouer  
Tipe Kaart  (slegs Master of Visa Kaarte word aanvaar)  
Kaart No
3 syfer nommer agterop kaart  
Vervaldatum  
Bedrag goedgekeur
(US$ vir alle kliente buite Suid Afrika)
 
Afleweringsadres

 

 

 

 

U telefoon nommer    
U faks nomme   
Gemagtigde handtekening   
Ander

 

 

  

 

Slegs kantoorgebruik Verteenwoordiger  Faktuur Nommer
Datum Oorgeplaas Drukstukke aangeheg

Terug na bo

Updated Dec 04 2001
 

 

Tuis blad

Indeks

Navraag Vorm

Kontak ons

Vir inligting en kwotasies, e-pos ons by vesconite@vesconite.com

Suid Afrika 24 uur (011) 616 44 44

Alle regte voorbehou © 1999-2003 VescoPlastics Sales (Edms) Bpk    Waarborg afstanddoening